Suurlemoensap preservering

Wonder jy hoe om suurlemoensap te bêre sonder dat dit gis, muf word of verlore gaan? Hierdie metode gebruik sitroensuur en ’n warmwaterbad om die sap te preserveer. Omdat die pH van suurlemoene volgens variëteit en groeitoestande kan verskil, is dit belangrik om die suurvlak in ag te neem. Met behoorlike voorbereiding en berging kan jy jou suurlemoensap deur die jaar geniet.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - onbeperk portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions