Braaivleis sout

Met gerookte paprika, koljander, swartpeper, mosterd en ’n bietjie treacle suiker kry jy ’n geurige, effens rokerige in-vryf mengsel wat pragtig aan vleis vasklou. Meng dit eenvoudig met olyfolie, vryf oor die vleis en laat die geure hul werk doen.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 250 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions