Koejawel konsentraat
Pas ryp vrugte is ideaal vir hierdie proses. Die vrugte word sag gekook, die sap word deur kaasdoek gesyg en daarna met suiker en suurlemoensap of sitroensuur gekook. Die warm konsentraat word vervolgens gebottel en met ’n kookwaterbad verwerk. Só het jy ’n heerlike vrugtekonsentraat gereed vir gebruik wanneer jy dit nodig kry.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.