Makataan stukke

Makataan, ook bekend as karkoer of kafferwaatlemoen, is een van ons kosbare ou Suid-Afrikaanse preserveertradisies. Die geheim lê in die voorbereiding, die klein gaatjies wat die stroop laat intrek, die stadige kookproses en natuurlik ’n bietjie geduld. Lees die resep mooi deur voordat jy begin, want daar is ’n paar belangrike fyner besonderhede wat die verskil tussen gewone en asemrowend mooi makataan maak.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Medium

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 g en meer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions