Lede-resep
Sriracha sous/Tobasco
Gepubliseer
As jy lief is vir die bekende Tabasco-styl sous, gaan hierdie vinnige tuisgemaakte weergawe jou beslis beïndruk. Met vars rissies, knoffel en 'n skeut asyn maak jy binne…
Lede-resep
Pikante Peri-Peri sous
Gepubliseer
As daar een sous is wat altyd 'n botteltjie in my yskas het, is dit hierdie Pikante Peri-Peri sous. Dis vurige geur met vars sitrus, gerookte paprika en…
Lede-resep
Piekel eiers: Preservering en Prosessering
Gepubliseer
Piekel-eiers is een van daardie ouwêreldse lekkernye wat nooit uit die mode raak nie. Elke fles vertel sy eie storie – van plaaskombuise, pieknieks en familiebyeenkomste waar 'n…
Lede-resep
Knoffel: gefermenteer en gemarineer
Gepubliseer
Hierdie gemarineerde knoffeltoontjies is klein geurjuwele wat op enige kaas- of charcuteriebord uitblink. Die knoffel is bros, sag, effens soet en heerlik sout, sonder die skerp brand of…
Lede-resep
Gepekelde Gemmer stukke
Gepubliseer
Min bestanddele lewer soveel geur as ingelegde gemmer. Met sy vars, pittige smaak en ligte soetsuur balans is dit die perfekte begeleiding vir sushi, Oosterse geregte, kaasborde en…
Lede-resep
Piccallili
Gepubliseer
Piccalilli is vir my veel meer as net 'n piekel – dit is 'n bottel vol herinneringe. Elke keer wanneer ek die warm, aardse geur van fenegriek ruik,…
Lede-resep
Moussaka / Melanzane
Gepubliseer
’n Heerlike plaasgereg wat bewys dat eenvoudige bestanddele soms die lekkerste maaltye oplewer. Hierdie eiervrug- en maalvleisskottel is ’n variasie op moussaka, met geurige speserye, sagte eiervrug en…
Lede-resep
Groentamatie piekels
Gepubliseer
Groen tamaties hoef glad nie verlore te gaan wanneer die seisoen se laaste tamaties nog nie kans gekry het om ryp te word nie. Hierdie heerlike gepiekelde groen…
Gratis
Gepekelde rooi uie met klapper suiker
Gepubliseer
Vinnige en maklike uiesmoor wat ’n plek in elke koskas verdien! Hierdie soet-suur uie is heerlik saam met hamburgers, boereworsrolle, pap en sous, maar gee ook aan gewone…
Lede-resep
Mango Atjar
Gepubliseer
Een van my gunstelinge is 'n goeie mango-achaar op ’n dik skyf varsgebakte brood is vir my een van die lekkerste somerhappies! Die skerp suur mango, geurige speserye…
Lede-resep
Piekel Uitjies
Gepubliseer
Hierdie bros piekeluitjies word in ’n soetsuur druiweasynpekel met mosterd-, vinkel- en dillegeure ingelê—’n kosbare tuisgemaakte geskenk uit die spens.
Lede-resep
Gemarineerde Knopiesampioene
Gepubliseer
Hierdie klein knopiesampioene word eers in ’n geurige asyn-en-speserymengsel gaargemaak en daarna met roosmaryn in olie bedek. Bedien dit op peuselstokkies met ’n romerige doopsous en gebruik die…