Piekel Uitjies

Maak jou eie tradisionele piekeluitjies met ’n geurige mengsel van witdruiweasyn, mosterdsaad, vinkelsaad, dille, peper en ’n opsionele tikkie brandrissie. Die uitjies word gedeeltelik gaargemaak, warm verpak en daarna in ’n kookwaterbad verwerk vir ’n veilige, rakstabiele produk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4 botteltjies x 375 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions