Knoffel: gefermenteer en gemarineer
Baie mense vermy knoffel omdat hulle bang is vir die skerp smaak of die nasmaak daarvan. Hierdie resep bewys egter hoe wonderlik knoffel kan wees wanneer dit met geduld behandel word. Deur die blansjeer-, asyn- en marineerproses verander gewone knoffel in sagte, bros happies wat selfs mense verras wat meen hulle hou nie van knoffel nie. Dit is een van my gunstelinge vir charcuterieborde en ook 'n besonderse tuisgemaakte geskenk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500g portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.