Gemarineerde Knopiesampioene

Maak geurige gemarineerde knopiesampioene met koljander, fenegriek, knoffel, rissie en vars roosmaryn. Die sampioene is ’n heerlike peuselhappie, terwyl die aromatiese olie ook vir braai en die geur van soutgeregte gebruik kan word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 x 375 ml botteltjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions