Groentamatie piekels
Hierdie is een van daardie resepte wat wys hoe maklik dit is om die oes uit die tuin te rek. Groen tamaties word eers met sout behandel om oortollige vog uit te trek en daarna in ’n asynmengsel gemarineer. Die tamaties word dan met knoffel, origanum, pietersielie en swartpeper in flesse gepak en met ’n kombinasie van olyfolie en sonneblomolie bedek. Die groot geheim is om die tamaties goed droog te kry en die produk vier weke kans te gee om behoorlik te marineer. Bedien dit op varsgebakte brood, verwerk dit tot ’n smeer of gebruik dit soos ’n pesto in slaaie en bredies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 x 375 ml bottels portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.