Piekel eiers: Preservering en Prosessering
Hierdie klassieke Piekel-eiers word in 'n geurige asynpekel met mosterdsaad, peperkorrels, knoffel en lourier bewaar. Die resep bevat belangrike riglyne vir veilige preservering en voedselveiligheid, sodat jy met gemoedsrus hierdie tradisionele lekkerny kan geniet.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 12 eiers portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.