Pikante Peri-Peri sous

Hierdie tuisgemaakte Pikante Peri-Peri sous kombineer African Bird's Eye-rissies, geroosterde rooi soetrissies, vars lemmetjies en geurige speserye in 'n ryk, gladde sous. Heerlik as marinade vir vleis, hoender of vis, of gemeng met mayonnaise vir 'n romerige Perinaise.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: ongeveer 250 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions