• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

by boerekostwist | Des 9, 2021 | Aartappels, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Stysels

Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word.  Die balletjies kan gevul word met spek, kaas en groente.  Dit kan as vingerkos of bygereg...
Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Mielierys eenskottel gereg

by boerekostwist | Okt 8, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Rys, Sout Terte, Stysels

Mielierys is vir my ʼn item wat ʼn moet is in my weeklikse spyskaart. Ek kook mielierys soos my gewone rys, spoel dit ook tydens die kook proses en nadat dit gaar is, giet ek bietjie olyfolie oor om die korrels los van mekaar te hou. Ek gebruik ook hierdie mielierys as...
Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Mieliemeel Roosterkoek

by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Mielies

Wanneer ons kamp dan is dit juis hierdie roosterkoek bestanddele wat ek vooraf verpak en saam karwei want ons eet ALTYD pap op kamp. Hierdie resep het sy ontstaan gehad weens ʼn nood en gebrek aan koringmeel en met so bietjie rek en slim somme maak het ons ʼn heerlike...
Roommielie-mieliemeel en spek broodjie (Suurdeeg opsie ook)

Roommielie-mieliemeel en spek broodjie (Suurdeeg opsie ook)

by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Lidmaatskappe, Mielies

Mieliemeel is seker een van die gewildste stapel voedsels in Suid-Afrika. Ek het dit goed gedink om alle mielie meel wat ek my hande op kan lê te ontgin tov resepte. Hierdie is ‘n heerlike kamp broodjie wat ook oor die kole in ‘n gietyster brood potjie of ronde brood...
Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Slaphakskeentjies met kondensmelk

by boerekostwist | Des 5, 2020 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe, Slaaie

n Groot familie gunsteling met kuiertjies is hierdie heerlike uie slaai. Die kombinasies van hierdie slaai is legio want tussen ‘n braai ete of ‘n gekookte tradisionele ete bly hierdie ‘n wenner. 1 kg piekel uitjies, geskil 3 e geel mosterd saad of 2...
Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Kaas en Roommielietert

by boerekostwist | Okt 31, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte

Hierdie is ‘n baie vinnige en eenvoudige tert wat my pa vir ons met kampkos gemaak het en ook vir braaivleis bykos. Vinnig en maklik om te maak en spekvleis kan opsioneel wees, maar verleen geur aan die gereg. Speel met jou eie kruie en speserye kombinasies. Wenk:...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com