by boerekostwist | Jul 31, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Pluimvee, Proteïene, Stysels
Ek is nou een maal nie ‘n voorstander van soppoeiers en souse uit ‘’n pakkie nie. Dit is vol bestanddele wat nadelig is vir jou en jou gesin. Belê in jou familie se gesondheid deur alles self en vars voor te sit. In hierdie resep gaan jy geleer word om jou eie...
by boerekostwist | Jul 22, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Stysels
Van al die groente soorte is die aartappel seker die koning der konings. Die gebruike en aanwendings legio. In hierdie resep word die kappok aartappels gegeur met vars seldery blare en bloukaas en dan in balletjies gevorm, gevries en dan in n degie gebraai. Dit is my...
by boerekostwist | Jun 26, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Rys
Ek maak gereeld my “platsak legger” oop met resep idees wat ek bymekaar maak vir studentekos, wat gesond en bekostibaar is. Ek kommer my onnodig of die Filistyne as studente eendag self sal regkom. Dan begin my kop vinnige planne aanmekaarslaan wat min tyd...
by boerekostwist | Jun 23, 2017 | BKT Members, Lekkergoed, Rys, Stysels
Klapperys, vinnig en maklik. Elke kind moet een maal in hul leeftyd hierdie resep vir Entrepreneurs dag maak…ek het soveel ongelooflike herinneringe van my kindertyd en my ma! Wenk: hierdie resep kan in ‘n verskeidenheid van kleure verwerk word, dink ook...
by boerekostwist | Jun 21, 2017 | BKT Members, Pasta, Stysels
Indien jy kinders het wat nie self kook nie en naweke tuis kom…dan is hierdie ook ‘n wonderlike opsie vir vries. Haal direk uit die vrieskas en plaas gevries in die oond en bak 45 minute. Vir variasie voeg bietjie gekapte ham of gaar spek by. Gesonde kits ete!...
by boerekostwist | Jun 21, 2017 | BKT Members, Pasta, Stysels
Daar is wonderlike items vir jou spyskaart om te maak met die hutspot. En een daarvan is Mac ‘n Cheese soos die Amerikaners dit sal noem. Ek is skuldig en maak male sonder tal hierdie dis weens praktiese implikasies as die Filistyne lang ure na skool by buitemuurs...