Gnocchi

Gnocchi

Hierdie aartappel pasta balletjies is seker vir ons gesin een van die veelsydigste items op die weeklikse spyskaart. Soms word die Gnocchi net met ‘n pesto bedien…ander kere weer met ‘n heerlike bolognaise sous of soms met ‘n hoender room sous....