by boerekostwist | Mar 23, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Pasta, Spesiale Dieet, Stysels
Hierdie resep het so ‘n kinkel van sy eie by. Geskik vir glutenvrye diete ook. Hoe kom ek daarby uit? Vervang die pasta met rysnoedels en die koekmeel met die glutenvrye meel resep op die webtuiste Glutenvrye meel: Maak jou eie! . Voila, twee vlieë met een klap. 400 g...
by boerekostwist | Mar 16, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Slaaie, Sout Groente, Spesiale Dieet
Hierdie resep kan met suiwer net met kool gemaak word of ‘n paar variasies soos wortel, rooi ui en spinasie of selfs kale gemaak word. Hierdie gereg kan as koue slaai, bykos of hoofgereg vir ‘n volledige ete bedien word. Dink aan piekniek volgraanbroodrolle en elke...
by boerekostwist | Mar 14, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Spesiale Dieet
Hierdie basiese Gluten vrye meel resep is geskik om al jou gebak te vervang. Indien jy my resepte gebruik vir gebak kan ek jou verseker van sukses. Onthou egter dat kleur en ook die tekstuur van die produk mag verskil. Onthou dat gluten ‘n protein is en in gebak is...
by boerekostwist | Okt 20, 2017 | BKT Members, Glutenvry, Sout Terte, Spesiale Dieet
Wanneer jy op kort kennisgewing vinnig ‘n happie moet voorberei vir gaste is hierdie maklike quiche net die ding om die knop op jou maag te stil. Die tuna kan moet snoek, stokvis, crabsticks of haddock vervang word om variasie te gee. Verder kan enige sampioen vir...
by boerekostwist | Okt 13, 2017 | Fyn Bak, Glutenvry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Ontbyt, Spesiale Dieet
Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en versier soos ons wou. Wenk: Hierdie resep verdubbel baie goed....
by boerekostwist | Jun 10, 2017 | Aartappels, BKT Members, Glutenvry, Groente, Soet Groente, Spesiale Dieet, Stysels
Hierdie resep kan ook as gluten-vry gemaak word. Veelsydigheid in ’n resep is altyd my mikpunt. Die basis van hierdie resep kan verander word deur pampoen en patat met mekaar af te wissel. Verder speel ek ook om die beslag in vormpies te bak vir klein mensies wat...