by boerekostwist | Apr 27, 2017 | BKT Members, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Slaaie, Spesiale Dieet
Wat is Quinoa is jou eerste vraag. Dit is ‘n piepklein saadjie van Peru en word uitgespreek as “Keen-Wah” en nie “Quinn-oh-ah”. Quinoa bevat al 9 essensiële aminosure wat dit die perfekte vervanger vir dierlike proteïene in ’n dieet is. Dit bevat ongeveer 15 g...
by boerekostwist | Apr 20, 2017 | Aartappels, BKT Members, Glutenvry, Sout Groente, Sout Terte, Spesiale Dieet
Eg Italiaans as kan wees en een van my persoonlike gunsteling ontbyte om met vriende en familie te geniet. Die basis is altyd eier om die bestanddele te bind en die variasies is oneindig. 1 medium aartappel grof gerasper 1 medium ui, ringetjies gesny 1 soetrissie,...
by boerekostwist | Apr 4, 2017 | BKT Members, Koue Nageregte, Lae Koolhidrate
Hierdie nagereg is ‘n wonderlike projek om met die kleinspan te doen. Die wonder van hierdie nagereg dit kan ook vir diabete gemaak word. Kies dan asb. net suiker vrye en low carb produkte vir die gereg. Jellie stolsel 2 pakkies rooi jellie, aangemaak met helfte van...
by boerekostwist | Feb 1, 2017 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Spesiale Dieet
Die Broodmasjien Ek is nie ‘n persoon vir gadgets in die kombuis nie…Ek het ‘n oond, stoofplate, mikrogolf, braaier en klei oond, stoompot, prutpot en wel…dit werk vir my. Maar die gedoente van ‘n broodmasjien en ek het slaags geraak in Kanada. Alles in...
by boerekostwist | Jan 27, 2017 | Eier-Vry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie
Cous-cous is my noodhulp vir ‘n situasie wat kits slaai benodig. Ek noem dit my alles-in-een slaai: stysel, groente, olie en neute. My kinders is dol oor die slaai en ek pak gereeld vir hulle kosblikke vir na skool met sport en aktiwiteite. Gesond en heilsaam....
by boerekostwist | Des 14, 2016 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Glutenvry, Koekies, Spesiale Dieet
Hierdie koekies is regtig vinnig en maklik om te maak en indien jy nie van koffie hou nie laat dit net uit die resep. Ryspapier 100 g (1k) fyn gekapte pekans 225 g (1k) strooisuiker 30 ml (2e) rysmeel 10 ml (2 t) koffie poeier 2 eierwitte Ekstra strooisuiker vir...