by boerekostwist | Des 2, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
“Grot man” styl vleis soos die Filistyne van my dit noem. Onlangs die waarde van ‘n ongesnyde skenkel ontdek toe die slagter die bestelling verkeerd verstaan het. Die totale massa van die been wat ek bestel het was 3 kg en wel, die hele gesin het saam aan hierdie been...
by boerekostwist | Sep 18, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Taaivleis is een van die lekkerste snitte om te kook…ja, dink jy nou, hierdie vrou weet nie waarvan sy praat. Gewoonlik is dit die voorkwart se snitte wat taaier is omdat die dier se voorkant meer gewig moet dra tydens sy jare van eet. Dus, is die spiere oor...
by boerekostwist | Sep 8, 2017 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Vark
Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is…die sousie...
by boerekostwist | Aug 30, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Ek het al baie vleisbroodjies geëet…en een faktor wat my afsit, is wanneer die vleis uit mekaar val as dit gesny word. Ek het ‘n praktiese resep saamgestel wat vir my werk. 750g gemaalde maer beesvleis 250g gemaalde maer varkvleis 2 snye witbrood 100ml melk,...
by boerekostwist | Aug 29, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Wildsvleis
Bees, lam, skaap en enige wildsvleis snit werk heerlik met hierdie basiese resep. Die geure is subtiel en die vleissous aan die einde ongeëwenaar. Kom ons begin. 2-5 kg heel stuk vleis 1 knoffelhuisie 5 roosmaryn takkies 5 e olyf olie Steek die vleis klein gaatjies in...
by boerekostwist | Aug 29, 2017 | Aartappels, Beesvleis, BKT Members, Groente, Proteïene, Stysels, Wildsvleis
Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg die boontjies en...