by boerekostwist | Feb 15, 2020 | BKT Members, Happies, Koekies
‘n Vinnige en heerlike Keto en Low carb koekie as die knaag gogga byt. Bedien saam met Ouma Hantie se Knoffel roomsous uit die Boerekos met ‘n Twist kookboek, kan dit nie anders as ‘n wenner te word in jou huis. 200 g fyn gerasperde mozzarella 75 g klapper meel 2 e...
by boerekostwist | Okt 26, 2018 | BKT Members, Gegeurde Sout, Sout
Die eerste keer toe ek Dukkah proe was ek baie verras dat ‘n sout so lekker kan wees. Gou was ek oor die vingers getik deur my Indiese vriendin dat dit nie sout is nie, maar ‘n bykos of dis soos sy dit sou noem. Die oorsprong is Egipties en was saam met allerlei brode...
by boerekostwist | Aug 31, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Happies, Spesiale Dieet
Wanneer ek die weeklikse kosblikke beplan is hierdie neute en vrugte kombinasie altyd deel van my kinders se snoephappies. Neute is duur maar as jy rondsnuffel by plekke soos Jasmyn (Hartbeespoortdam), Cisco’s (Fordsburg) in Johannesburg..dan raak dit...
by boerekostwist | Aug 31, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Happies, Stysels
Hierdie aartappel gereg is geskik vir ‘n winter of somer spyskaart. Die aartappel is heerlik gegeur met gerookte paprika en so vinnig en maklik om vir die hele gesin in ‘n kits te berei. Kom ons begin. 1 kg baba aartappels in helftes gesny met skil 5e x groentesout...
by boerekostwist | Jun 27, 2018 | BKT Members, Happies
Soms is so ‘n gesoute Pekan met ‘n ekstra paar speserye by die perfekte pasmaat vir ‘n peuselhappie in die kosblik of tydens ‘n geselligheid. Graag wil ek ‘n paar wenke met julle deel rakende die stoor van pekans. Pekans hou beter as dit ongedop in die vrieskas gehou...
by boerekostwist | Nov 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Sout, Sout Terte
Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill...