by boerekostwist | Okt 2, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Soet Terte, Versiersel
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla, maar dit is dikker omdat dit met stysel (gewoonlik mielieblom of meel) verdik word met die keuse...
by boerekostwist | Sep 5, 2025 | BKT Members, Eier-Vry, Glutenvry, Koeke, Lidmaatskappe
‘n Heerlike Vanilla basis vir diegene met beperkings op Gluten asook eier. Die eind produk bly sag en klam vir ‘n paar dae wat dit wonderlik maak om vir ‘n koffietuin te gebruik. Die resep werk ook goed as ‘n kolwyntjie. Soms is die Gluten-vrye...
by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe
Wie van ons ken nie die vrolike soet kleure van gekleurde springmielies nie? Dit is seker een va maklikste goed om te maak veral vir Entrepreneurs dae! Nuttige inligting Jy kan verskeie kleure maak van hierdie resep. Jy kan ook geursel insit sou jy verkies tot 2 ml...
by boerekostwist | Aug 26, 2025 | BKT Members, Korsies, Lidmaatskappe
Pâte Sablée (soet, smelt-in-die-mond kors) soos my ma dit genoem het en dit is inderdaad ook so tov die teksture van hierdie wonderlike kors. Hierdie is ook ‘n resep van Franse Afkoms en skakel goed met sy pasmaats Pate Brisee en Pate Sucree wat ook op die...
by boerekostwist | Aug 26, 2025 | BKT Members, Korsies, Lidmaatskappe
Wat ‘n voorreg was dit nie om as student blootstelling te kon kry met die fynste kookkuns van die Franse. Die meesters in my oë tov Pastry! In hierdie resep wil ek ook skakels gee na hierdie deeg se ander twee verwante deeg soorte want net 1 keer in jou lewe...
by boerekostwist | Aug 4, 2025 | Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente
My groentetuin beloon my elke jaar met die aller wonderlikste groente in oormaat en dan maak ek gereeld my ma se weergawe van ‘n Ratatouille. Hoop jy geniet hierdie net soveel soos my gesin doen. In my tuin is daar ook altyd vars basillie kruid en tiemie. Jy kan...