Sesame bros koekies

Sesame bros koekies

Heerlik vir kuier happies saam met patee’s of iets gesond vir die kosblikke. Hierdie happies is veeldoelig en gesond. 7 g (1 ½ t) kitsgis 420 g (1 ¾ k) lou water 15 ml heuning ¼ t sout 40 ml (2 ½ e) sesame olie (die geur is ongelooflik maar kan vervang word met enige...