by boerekostwist | Jul 2, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Eier-Vry, Glutenvry, Koeke, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Die Vegan dieet of leefstyl is aan die toeneem reg oor die wêreld en so ook die vraag na gebak sonder eiers. Hierdie is ‘n heerlike klam gluten- en eiervrye resep wat die hele gesin sal geniet sonder om te weet dat dit Vegan is. Wenk: Kan ook as ‘n muffin gebak...
by boerekostwist | Apr 21, 2020 | Bak, Beskuit, BKT Members, Brood, Suurdeeg Beskuit
Boerebeskuit is deel van ons kos kultuur en een van my gunsteling bederf happies vir my gesin. Ons het ‘n gebruik tuis om ‘n pannetjie warm nat beskuit te breek en saam met ‘n glasie melk te geniet. Elkeen het ʼn hoekie wat hulle sin is en dit is maar ʼn gestoei om my...
by boerekostwist | Apr 13, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Steengemaalde meel is al van oertye met ons saam. Met die koms van industrialisasie het meulenaars vinniger paaie gekry om meel op die rak te kry en kwaliteit was in geboet deur die byvoeging van peroksiede en bromate om meel witter te bleik en gouer droog te maak....
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Lae Koolhidrate
‘n Heerlike broodjie wat soos ‘n volgraan broodjie voorkom maar nie is. Jy kan die broodjie met amandel meel of pekan meel maak. Vir hierdie foto het ek pekans gebruik en ek hou van die ekstra neute smaak. Die totale koolhidrate is 2 g per bolletjie. Die...
by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Spesiale Dieet
Hierdie broodjie is effens goedkoper om te maak as die gluten vrye lae GI brode wat amandel meel in kry. Dit is heerlik klam en kan ‘n variasie van ekstra bestanddele by kry soos kaas, spek, kaings, spriet uie ens. Dit is ‘n klein “half loaf”,...
by boerekostwist | Des 30, 2019 | Bak, BKT Members, Brood, Eier-Vry, Glutenvry, Hulpbronne, Laktosevry, Lesse en Raad, Spesiale Dieet
Wanneer mens met Pekanneute boer moet mens kreatief dink om die produk te bemark. Soos die jare aanstap het mens met navorsing ook geleer hoeveel goedheid in die rou produk se samestelling. Het jy geweet dat ʼn pekan die enigste neut is (behalwe sy oupa die wallnut)...