by boerekostwist | Apr 3, 2021 | Brood, Gratis Resepte
Caponata ‘n Veelsydige eiervrug smeer wat grof bedien kan word of selfs puree kan word. Die opsies is legio. 500 g eiervrug, geskil en in 2 cm blokkies gesny Sout 6 e olyf olie 2 seldery stokkies 1 medium ui grof gekap 3 groot knoffel toontjies, grof gekap ¾ k tamatie...
by boerekostwist | Mar 30, 2021 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Brood, Diverse, Fyn Bak
Nutty wheat is ‘n groot kopkrapper en ek mag nie ‘n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit ‘n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier help sonder om probleme te kry.Net gou ietsie oor die nutty...
by boerekostwist | Des 31, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Jare gelede het ons sulke super sagte en amper soet brood gekry met puntjies na bo gerys. Vandag spot ons nog oor die “kat tepeltjies” brood. Hierdie is my weergawe van daardie murg sagte brood. 500 g (2 k) melk, kamertemperatuur 175 g (1/2 k) kondensmelk 2 groot...
by boerekostwist | Des 14, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Koekies, Lidmaatskappe
Hierdie koekie resep is ontwikkel om met Tekstuur hout drukkers of rollers te gebruik. Veral in die geval van hout tekstuur drukkers is dit baie belangrik om ‘n deeg te ontwikkel wat nie in die hout vas suig. Kom ons kyk na hoe om hout drukkers te versorg en te...
by boerekostwist | Nov 20, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
‘n Vraag wat baie by my Boerekos met ‘n Twist kookgroep op Facebook gevra word is: Hoe maak ek wraps, roti’s, paratha en selfs tortilla’s. Met hierdie resep en meegaande video greep glo ek sal die vrae rondom die maak van die immer gewilde wrap...
by boerekostwist | Jul 16, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brood deeg in my vrieskas te hê veral wat gesond en binne 3 ure op die tafel kan wees. Warm en verruklike aroma’s wat die huis vul. Vir variasie kan pampoensaad en of sonneblom saad by hierdie deeg gevoeg word teen...