by boerekostwist | Mei 13, 2022 | Bak, BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
Elke huishouding benodig ‘n Volkoring of Bruinbrood broodjie, vars elke dag! Hierdie heerlike klam en min moeite volkoring broodjie is wat jy benodig. Deur die byvoeging van flax sade by hierdie resep gaan jy veseker die omega vlakke verhoog en meer nog, deur die koue...
by boerekostwist | Mar 26, 2022 | BKT Members, Brood, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Skons
Geprosesseerde voedsel is seker een van die grootste NEE’s in die Pienaar-woning en klein Filistyn eet gereeld uit ander maatjies se kosblikke hul kasies. Sy het ‘n smaak vir dit ontwikkel maar met dit saam ook bietjie allergiese probleme tov die preserveermiddels...
by boerekostwist | Mar 3, 2022 | BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
ʼn Heerlike gevulde Ciabata is nooit te versmaai en die grootste ding van ʼn Ciabata is die GATE! As ek Suurdeeg klasse aanbied is dit altyd die eerste item op die lys wat mense wil leer bak, die brood met die gate. Ek lig dus vandag die sluier effens en ek leer julle...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Mielies
Wanneer ons kamp dan is dit juis hierdie roosterkoek bestanddele wat ek vooraf verpak en saam karwei want ons eet ALTYD pap op kamp. Hierdie resep het sy ontstaan gehad weens ʼn nood en gebrek aan koringmeel en met so bietjie rek en slim somme maak het ons ʼn heerlike...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Lidmaatskappe, Mielies
Mieliemeel is seker een van die gewildste stapel voedsels in Suid-Afrika. Ek het dit goed gedink om alle mielie meel wat ek my hande op kan lê te ontgin tov resepte. Hierdie is ‘n heerlike kamp broodjie wat ook oor die kole in ‘n gietyster brood potjie of ronde brood...
by boerekostwist | Mei 14, 2021 | Bak, BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
Hierdie vlagevulde bolle is groot bederf in die wintermaande in die Pienaar woning veral op ‘n Sondagaand voor die kaggel met ‘n beker warm melkjokolade drankie! Deeg 5 ml (1 t) Kits gis 210 g (1 ½ k)Koekmeel 15 ml wit suiker 3 ml sout 125 ml (1/2 k) (lou...