by boerekostwist | Des 27, 2022 | BKT Members, Brood, Koeke, Lidmaatskappe
Panetonne, as jy ooit die voorreg het om die vars weergawe te proe, sal jy vir altyd verslaaf wees! Panetonne het ‘n mooi geskiedenis en is basies ‘n sameflansing op ‘n krisis dag wat gelei het tot die ontstaan van hierdie resep deur ‘n chef wat bang was vir sy...
by boerekostwist | Okt 27, 2022 | Bak, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie broodjie bestaan al etlike jare en hier is my oorlede moeder se weergawe. Na jare se studies in Suurdeeg het hierdie tegniek van die gebruik van gis, meel, water en sout neer gekom op die Italianers se biga styl brode wat hulle volhoubaar gebak het. So iewers...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Gebak, Happies, Lidmaatskappe
Bonbons of Bombolini is perfekte ronde Italiaanse “doughnuts” of te wel Olie bolle in die Afrikaanse taal. Die bolletjies word per hand in ronde bolletjies gevorm en nie met ‘n ronde koekie drukker uit gedruk. So, bietjie meer werk met die wonderlikste belonging in...
by boerekostwist | Aug 18, 2022 | Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Tussen ‘n Roosterkoek en ‘n English muffin kan jy my mos omkoop om my eersgebore reg te verkoop! Hierdie Engelse muffin resep kan beidekante toe om gebruik word vir Roosterkoek, knoffel brood bolletjies en dan natuurlik Engelse muffins. My fokus vir ons Buitelug...
by boerekostwist | Aug 2, 2022 | BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
Wil jy graag broodbak maar is bang dat dit nie ‘n sukses is? Wil jy gesonder leef sonder brood met preserveermiddels wat jou maag laat opblaas? Wel, jy het geen rede om te kommer…jy kan ‘n brood bak enige tyd soos JOU tyd dit toelaat. Die proses is so maklik want die...
by boerekostwist | Jul 14, 2022 | Brood, Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Skuinskoek het sy oorsprong vanaf die Noord-Kaap en met oorlewering van een vrou na ‘n ander het hierdie resep versprei oor die honderde jare heen. Elke kontrei het maar sy eie weergawe van hierdie heerlike happie gehad. Soos ek die storie ken het die vroue met...