Amaretti koekies

Amaretti koekies

My eerste kennismaking met amandel geursel was nie baie positief en die gedagte daaraan het my rillings gegee…tot eendag! ‘n Vriendin bring van oorsee vir my Ameretti koekies en ek kon nie genoeg kry van hierdie heerlike koekies. Sy het die koekies uit die verpakking...
Brosbrood koekies

Brosbrood koekies

Die geheim van hierdie koekie is die bestanddele wat by kamertemperatuur gebruik word. Botter maak die beste koekies omdat die melksuikers wat nog in die botter teenwoordig is ‘n egte botter karamel smaak aan die koekie verleen. Ek het onlangs ‘n studie gedoen oor...
Florentyntjies

Florentyntjies

Ons het groot geword met my ma se fyn gebak en een van die happies wat sy so keurig en presies kon maak was Florentyntjies. Dit laat my dink aan ‘n kruising tussen ‘n brandy snap en ‘n crunchie…maar lekker bly dit lekker. Soms kap ek die koekies fyn en gebruik...