by boerekostwist | Mar 1, 2018 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Met baie min moeite kan hierdie heerlike soutkoekie in die voedselverwerker berei word en selfs die uitrol proses is vir jou makliker gemaak. Ek bedien hierdie koekie altyd saam met ‘n ligte wit wyn of bier, wanneer daar met gaste gebraai en onthaal word. Die...
by boerekostwist | Feb 9, 2018 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies
Bêre mengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie sodoende vinnig ‘n skons, plaatkoekie, pasteideeg en vele meer te maak. Self vervaardigde mengsels soos hierdie en ook ander te vinde in my Boerekos met ‘n Twist kookboek , bevat geen...
by boerekostwist | Des 22, 2017 | Bak, Beskuitjies, Brood, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Tradisies in my gesin is so vas soos die Magaliesberg waarop my woonhuis uitkyk. Hierdie huisies word elke jaar deur ons gesin gemaak. Soms sny ons net die panele sodat dit ‘n vooraansig is en hang aan die boom of soos nou, bou ons ‘n hele huisie. Die deeg...
by boerekostwist | Des 15, 2017 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Hierdie is ‘n spoggerige koekie vir ‘n geskenkie om te gee en ook om voor te sit vir ’n spesiale gas. Die koekie is heerlik bros en deur drenk met sjokolade geure, probleem is ek kan nie myself in toom hou as dit so effens lou is…death by chocolate! Een van die...
by boerekostwist | Des 8, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Hierdie is ‘n spoggerige koekie vir ‘n geskenkie om te gee en ook om voor te sit vir ’n spesiale gas. Die koekie is heerlik bros en deur drenk met sjokolade geure, probleem is ek kan nie myself in toom hou as dit so effens lou is…death by chocolate! Een van die...
by boerekostwist | Nov 10, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Hierdie is een van daardie koekies wat my mammie vir ‘n skool voedingskema gebak het in die 80’ger jare. Ek onthou hoe kindertjies by die plaas skooltjie waar ons opgegroei het, die Staat grondbone botterkoekies onder die kinders versprei. Tot vandag nog noem ons...