by boerekostwist | Okt 27, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad
Weet nie mooi wie gaan hier rol nie…die balletjies of die koppe as die kinders staan en lek aan die hande as hul help bolle rol. Vinnig en maklik sodat klein handjies ook kan help om die vakansie happies te pak. Raklewe so 6 weke op die rak en 6 maande in die...
by boerekostwist | Jul 29, 2017 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Hierdie beslag vertoon krummelrig as dit gemaak word en jy wil-wil nog vog bysit…maar dan begin jy bolletjies rol en plat druk. Sodra jy die oond deur oopmaak dan kry jy die grootste beloning vir jou geduld. Karamel en klapper geure trek deur die lug, die...
by boerekostwist | Jul 4, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Kyk as jy nou soet wil wees tot agter jou ore dan is die versiersel van koffiekoekies heel verslawend as jy so plak. Een plak en een lek en een plak en een lek, amper soos brei! 500 g (2 k plus 3 e) botter 200 g (1 k) witsuiker 25 ml (5 t) kitskoffie korrels 50 ml...
by boerekostwist | Jun 15, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
As student was die verhouding van eierwit tot strooisuiker in ons koppe ingeprent oor en oor. Tot vandag is dit een van daardie resepte wat ek uit my kop kan maak. My kinders is baie lief daarvoor en die bestanddele is nie so duur, daarom maak ek dit sommer baie. Ons...
by boerekostwist | Jun 13, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Hierdie koekies is krakerig en karamelagtig met die klapper geur wat sagkens deur slaan. Die perfekte koekie om heel ongeskik te doop in jou koffie of tee, sonder dat dit afbreek en in val. Hande vol verdwyn gereeld uit die koekie blik! 250 g (1 k en 4 t) botter of...
by boerekostwist | Apr 22, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Speculaas is nou een koekie wat my moeder se spesialiteit gebak was. Die deeg het vir ‘n dag of wat “gerus” en dan gebak. Ek dink die geure het dan in hierdie tyd heerlik getrou. Dan moes ons nog ‘n dag wag voordat die koekies geëet mag word. Ma het vreeslike rituele...