Romany Creams

Romany Creams

Hierdie reseppie is ’n “no nonsense” resep. Al die bestanddele word opeens saam geklits, gerol en gebak. Sommerso een, twee, drie en jy is klaar. Vir my hang die sukses van die koekie af van die smeer wat gebruik word. Hou by die drie wat ek aanbeveel. Jy kan later...
Sjokolade Salami

Sjokolade Salami

Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste bestanddeel is die...