by boerekostwist | Jun 3, 2015 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees vir die...
by boerekostwist | Apr 10, 2015 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Hierdie deeg kan vele hantering van klein handjies oorleef! Ek het met hierdie koekie groot geword en my ma het net hier en daar ‘n nuwe geurtjie en tekstuurtjie bygevoeg en die koekie was iets uit ‘n ander wêreld. Wat ek baie van die deeg geniet is die fluweelagtige...