Grondbone botter koekies

Grondbone botter koekies

Hierdie is een van daardie koekies wat my mammie vir ‘n skool voedingskema gebak het in die 80’ger jare. Ek onthou met kindertjies op die plaas skooltjie waar ons opgegroei het, het die staat grondbone botterkoekies onder die kinders versprei. Tot vandag nog noem ons kinders dit Staats koekies! Die grondbone het baie energie en […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2017-11-10T14:36:07+00:000 Comments