by boerekostwist | Nov 7, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Hierdie koekies is krakerig en bros met die heerlike smake van Milky bar sjokolade wat trou met die vanielje en jogurt versiersel…perfekte pasmaats vir die Feestyd se geskenke pakkies en lang ure se kuier rondom die tafel met koffie en tee. 230 g botter / 80 %...
by boerekostwist | Nov 2, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Glutenvry, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Spesiale Dieet
Hierdie koekie se naam mag dalk verwarrend wees… daar is ‘n verskil tussen ‘n macaron en ‘n macaroon. Hierdie is ‘n macaroon. Die resep bevat GEEN gluten en is dus vir voedsel sensitiewe lesers geskik. Jy kan verder gaan en die eier vervang met aquafaba (kekerertjie /...
by boerekostwist | Okt 28, 2019 | Bak, Beskuitjies, Fyn Bak, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
‘n Speel klei wat jy kan eet en bak? Ja, dit klink te goed om waar te wees. My kinders het met hierdie resep groot geword en as hulle by ouma gekuier het was dit ure se speel en ouma het seker gemaak daar was al die kleure en geure beskikbaar. Al die fyn...
by boerekostwist | Jun 30, 2019 | Artikels, Bak, Beskuitjies, Koekies
Bak vir Profyt en wat jy moet weet 1. Wetgewing; Die gesondheidsafdeling van die plaaslike munispilateit moet die perseel waarop jy sou handeldryf goedkeur (deur fisies ‘n besoek af te lê) en daarna ‘n sertifikaat uitreik. Nuwe baksters se kombuise moet...
by boerekostwist | Jun 21, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies
Kleintyd se lekkerkry koekies hierdie. Soveel herinneringe van my ma en my sussies op die plaas. Die rou deeg was vir my ‘n ongelooflike versoeking en hande vol het gereeld verdwyn in ons pienk voorskote wat ma gemaak het. Nou dat ek ouer is gril ek by hierdie...
by boerekostwist | Mei 24, 2019 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Pizza
Hierdie is ‘n baie vinnige en maklike manier om iets anders maar ook baie spesiaal vir ‘n kleuter te maak wat verjaar. Verder het ons al verskeie kere hierdie koekie in skywe verkoop by skole mark dae en sakke vol geldjies gemaak. Dus, jy kan sommer...