Spesery en neute fluweelkoek

Spesery en neute fluweelkoek

Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die...
Kondensmelk brood

Kondensmelk brood

Jare gelede het ons sulke super sagte en amper soet brood gekry met puntjies na bo gerys. Vandag spot ons nog oor die “kat tepeltjies” brood. Hierdie is my weergawe van daardie murg sagte brood. 500 g (2 k) melk, kamertemperatuur 175 g (1/2 k) kondensmelk 2 groot...