by boerekostwist | Des 19, 2022 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
‘n Kindertyd bederf poeding resep wat ons as kinders op ‘n wye verskeidenheid maniere geniet het. My moederlief het die Sneeu poeding in tuisgemaakte Brandsnaps gespuit of soms het sy Sugar cones geneem, dit eers met couverture sjokolade uit gevoer en dan gevul met...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ingelegde vrugte is iets wat geen huis sonder kan wees. Dit is die langverwagte somer, en die natuur gee sy wonderlike geskenke. Hierdie vlesige, sappige, smaaklike en gesonde vruggie bottel perfek. Het jy geweet dat Kersies verhoog hemoglobien en verhoog eetlus”...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Happies, Koekies, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sous, Suikervry
Neutebotters is voedsaam en ook baie vinnig om te maak. Om hierdie happies te berei is dit raadsaam om altyd VARS neute te gebuik. Boom- en grond neute is geskik vir hierdie metode. Sekere neute moet vooraf gerooster word om die soetheid uit te haal en ook die olies...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Gemmerbrood beskuit is ‘n heerlike vakansie bederf en het vele kinkels in om hierdie beskuit besonders te maak. Met die ontwikkel van hiedie resep het ek na my oorlede moeder verlang en so het ek die geure van haar kombuis vervleg tot iets wat selfs my kinders...
by boerekostwist | Des 19, 2022 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Grondbone botter en Heuning beskuit is ‘n heerlike oggend ontbyt happie en wat sommer vroeg oggend so bietjie die derms vul vir ‘n besige dag. Wenke: Hierdie resep verleen hom daartoe dat alternatiewe botters soos om neute botters in die plek van grondbone botter te...
by boerekostwist | Des 17, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe
Hierdie koek se vrug van keuse kan enige bessie soort wees. Tans kon ek my hande op ‘n mooi houertjie kersies slaan en mooi towerkunsies uit voer. Koek basis 3 eiers 150 g witsuiker 140 g koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 250 ml volroom melk 50 g botter of...