by boerekostwist | Feb 5, 2021 | Bak, Beskuit, BKT Members, Glutenvry, Kitsbeskuit, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Vinnige Beskuit
Hierdie beskuit is regtig vullend en heerlik om die vastings tyd te breek. Die beslag verdubbel goed en kan in massa gemaak word, ongedroog bevries word en later op aanvraag gedroog. Die beskuit kom so een en ʼn halwe vinger dik uit. Indien jy die beskuit groter wil hê...
by boerekostwist | Feb 22, 2020 | Gratis Resepte, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe
Keto vriendelike en laag in koolhidrate is tans die tendens vir nuwe lewenstyl keuses. Vir die afgelope 2 jaar het ek resepte op my familie getoets en ons kan ‘n groot verskil sien in ons algemene gesondheid. As werkende ouer het ek besluit om kosmaak vir myself...
by boerekostwist | Feb 8, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Lae Koolhidrate
‘n Heerlike broodjie wat soos ‘n volgraan broodjie voorkom maar nie is. Jy kan die broodjie met amandel meel of pekan meel maak. Vir hierdie foto het ek pekans gebruik en ek hou van die ekstra neute smaak. Die totale koolhidrate is 2 g per bolletjie. Die...
by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Spesiale Dieet
Hierdie broodjie is effens goedkoper om te maak as die gluten vrye lae GI brode wat amandel meel in kry. Dit is heerlik klam en kan ‘n variasie van ekstra bestanddele by kry soos kaas, spek, kaings, spriet uie ens. Dit is ‘n klein “half loaf”,...
by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad
Suiker vrye konfyt wat ons kook het ‘n baie kort rak lewe van ongeveer 2 weke in die yskas. Indien jy ‘n Canner sisteem het kan jy dit wel bottel. Dit is egter ‘n onderwerp op sy eie. Vir my suikervrye konfyt kokery het ek altyd gevriesde vrugte...
by boerekostwist | Sep 6, 2019 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Diverse, Eier-Vry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Om vir mens se gesin te beplan is een van vele kopsere en hoeveel van ons het nie al voor ‘n vol kruidenierskas of yskas gestaan maar jy staan met die groot vraagteken op jou voorkop: “WAt eet ons vanaand?” Wel, ek vir een het nooit geweet dat om ‘n mamma en werkende...