• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Kersie en Jenever konfyt

Kersie en Jenever konfyt

by boerekostwist | Nov 2, 2018 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt

Wanneer die kersie seisoen aanbreek weet ek ook dat Kersfees naby is en tyd vir kersiekonfyt kook vir tert en koekie vulsels…om nie eens te praat van so ietsie met skop daarby! Kies kersies wat uitgeswel en vars is. Geen verlepte of verfrummelde bessies. Laat die...

Kumkwat heelstuk konfyt

by boerekostwist | Jun 16, 2018 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt

Hierdie resep is ook geskik vir mandarin konfyt. Die resep is nog ‘n tradisionele resep uit my moeder se skatkis van preservering resepte. Sy het alles wat op die plaas gegroei het in die tuine in ‘n bottel gesit. Na haar afsterwe het ek ‘n bottel 4 jaar later met...
Appelkoos konfyt

Appelkoos konfyt

by boerekostwist | Nov 2, 2017 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe

In die Suid-Afrikaanse kos kultuur is appelkooskonfyt seker die voedsel item wat die meeste in geregte gebruik word. Dink aan jam tertjies, wildebees ogies of te wel lepel steeltjies, konfyt skywe, tussen lagie met koeke, asynpoeding, gemmerkluitjies, potjiekos souse,...
Bacon Jam

Bacon Jam

by boerekostwist | Sep 25, 2017 | Chutney, Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, Proteïene, Vark

Daar is niks so heerlik soos ‘n bietjie spek gekombineer met ‘n soetigheid vir padkos en ook kuierkos. Ek deel graag met jou ‘n uittreksel van my kookboek: Vleis die omvattende gids/ Meat: the ultimate guideDie Bacon jams wat ek al geproe het, het...
Makataan en Pynappel konfyt

Makataan en Pynappel konfyt

by boerekostwist | Sep 25, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt

My ma het aan die agterkant van ons plaashuis, by die wasgoed draad, ‘n groente tuin gehad. Meeste van die was water het daarheen filtreer. Ek het ‘n slim vader wat sy hande goed kan gebruik en het afval water goed aangewend met sy vindingryke filtrasie stelsel. So...
Rissie konfyt / Chillie jam

Rissie konfyt / Chillie jam

by boerekostwist | Sep 13, 2017 | BKT Members, Chutney, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt

Soms is mens lus vir ietsie met byt, maar ook geurig en dekadent. Hierdie rissie konfyt is die perfekte pasmaat vir soppe, souse, doopsous, blatjang vervangers en vele meer. 300 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap 300 g rooi soet rissie (peper),...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com