by boerekostwist | Jul 14, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Watter tamaties is geskik vir konfyt kook? Wel daar is soveel op die mark dat daar nie meer regtig ‘n reêl is nie maar ek hou by my beeshart en jam tamaties, maar ek het met die resep al gewone tamaties gekook en ook kersie tamaties net so heel gebruik, dus...
by boerekostwist | Jul 13, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Jy kan hierdie resep vir ‘n verskeidenheid bessie soorte gebruik en ongelooflike resultate verkry. Maak jou eie appel pektien deur eenvoudig Granny Smit appels grof te kap met al sy dele, maak toe met water en kook tot sag vir 30 minute. Syg deur en kook die vloeistof...
by boerekostwist | Mei 2, 2017 | BKT Members, Konfyt
So ‘n paar jaar gelede het ons in die Natalse Middelande gaan vakansie hou. Op die pad tussen êrens en nêres ry ons by ‘n padstal verby en daar koop ek mos die ongelooflike lekker Whiskey Marmelade. So het ek myself voorgeneem dat ek ook dit self wil maak en het net...
by boerekostwist | Apr 10, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Koekies, Konfyt
Ek dink die ou mense het ook maar geleer om met een deeg te toor. Hierdie deeg resep kom uit een van my oorlede moeder se “Bezuidenhout-familie” resepte boeke. Die kant nota dui aan dat ouma Kit hierdie resep vir haar Appelkrummel tert ook gebruik het. Dan was daar...
by boerekostwist | Feb 20, 2017 | BKT Members, Konfyt
Oral hier by ons in die Bosveld lê die Maroela’s gesaai. Die geur van maroela’s is enig in sy soort en moet preserveer word! Ek gebruik dit baie vir kaaskoeke se geursel en ook ‘’n mooi jellie lagie bo-op. Verder ook heerlik saam met Kefir, gewone yoghurt, kombucha...
by boerekostwist | Jan 5, 2017 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
Hierdie is ‘n vinnige resep vir vyekonfyt. Ongelukkig kan mens nie groot volumes kook soos op die stoof nie, maar ‘n goeie alternatief. 500 g vye, in stukkies gesny 300 g (1 ½ k) witsuiker 45 ml (3 e) suurlemoensap 60 ml (4 e) water 2.5 ml (½ t) fyn gemmer Meng al die...