Wortel kaaskoek

Wortel kaaskoek

Die kombinasie van twee resepte wat vir my baie na aan die hart lê: Kaaskoek en Wortelkoek, is iets wat regtig vir my verrassend heerlik uit gekom het en vir die afgelope 15 jaar word dit maandeliks in die Pienaar woning gebak. Piesang en pynappel kan met mekaar uit...
Wortel kaaskoek

Miljoenêrs koek

ʼn Heerlike luukse koek vir daardie ekstra spesiale dag en iemand wat jy wil bederf met jou towerkunsies in die kombuis. Die koek bestaan uit ‘n karamel gegeurde koekbasis gemaak met ligte bruin suiker gestapel op lae van karamel kondensmelk, gemmerkoekies, fudge...