Kondensmelk melktert

Kondensmelk melktert

Hierdie heerlike tert kan op ‘n wye verskeidenheid maniere berei word van ‘n groot tert tot individuele porsies. Ek het bietjie die smake van kondensmelk en vla in gebring en my gesin is mal oor die veerligtheid van die soet bederf. Ek maak ook melktert...
Appeltertjies met vla vulsel

Pekan Milkybar Blondies

Dekandente, kondensmelk gegeurde wit sjokolade bruintjies (wit brownies) gevul met pekans en milkybar sjokolade splinters. Geen menger in die hele proses nodig en met min moeite maak jy in ‘n kits hierdie vinger happies. 170 g egte botter 100 g treacle suiker...