by boerekostwist | Apr 18, 2020 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke
As kind het my liefste moeder vir ons hierdie resep baie male sonder tal gemaak. As ons naweke terug is Universiteit toe het so ʼn paar snye van haar joghurt broodjie die pad na ons “mamma pakkies” gevind. Ja, ma hier hierdie broodjie altyd in piesangbrood grootte...
by boerekostwist | Feb 19, 2020 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Versiersel
My “go-to” resep as ek moet koeke versier en my tyd is min en in Afrika is dit warm..so ek kan nie sukkel met ‘n versiersel wat gaan smelt. Hierdie heerlike versiersel kan ook in die plek van ‘n Italiaanse meringue gebruik word of Swiss meringue vir ‘n Suurlemoen vla...
by boerekostwist | Jan 11, 2020 | BKT Members, Fyn Bak
Charlotte russe is een van my persoonlike gunstelinge. My kinkel in die resep is die sjokolade rolkoek en dan kersies ipv aarbeie. Jy kan basies enige bessie in hierdie resep se vulsel gebruik. Die rolkoek het ek in kwarte gedeel en in lae op mekaar gesit. Die...
by boerekostwist | Nov 18, 2019 | Fyn Bak, Glutenvry, Gratis Resepte, Laktosevry, Spesiale Dieet, Suikervry
Het jy ‘n soettand en moet van soethappies weg bly? Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders as...
by boerekostwist | Okt 28, 2019 | Bak, Beskuitjies, Fyn Bak, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
‘n Speel klei wat jy kan eet en bak? Ja, dit klink te goed om waar te wees. My kinders het met hierdie resep groot geword en as hulle by ouma gekuier het was dit ure se speel en ouma het seker gemaak daar was al die kleure en geure beskikbaar. Al die fyn...
by boerekostwist | Sep 21, 2019 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe, Terte
So maklik soos 1,2,3 word hierdie koek aan mekaar geslaan en vele van jou gaste gaan groot komplimente gee! Vir hierdie resep gaan jy die Grieks gebakte kaaskoek resep gebruik, klik asb net op die rooi skakel. Voeg 1 ekstra koppie room by hierdie beslag. Verder...