by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Diabetes, Eier-Vry, Gesond, Glutenvry, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Kom ons dink nie net aan al die proteine wat ons in kry met hierdie stafie, maar HOE ons speserye en kruie kan gebruik om ook metabolisme aan te help. Kaneel, Wit peper, Borrie, Neutmuskaat, Gemmer is speserye wat detox en ook die metabolisme aan help. Oorweeg ook om...
by boerekostwist | Apr 1, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Wat maak ‘n “Cornish pastie” anders as ‘n normale pastei? Die tegniek van bereiding is totaal anders waar mens met tradisionele pastei resepte gaar vulsels gebruik word die Cornish pastei gevul met rou bestanddele en dan gebak vir langer as normaal sodat die vleis sag...
by boerekostwist | Mar 30, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hollandse Stroop Wafels en die Geskiedenis saam met die Bezuidenhout dogters… Iets uit my kindertyd en my gunsteling happie…Hollandse stroop wafels gedoop in ‘n koppie tee met melk sonder suiker…dan kom die karamel en kaneel smaak 100% navore....
by boerekostwist | Mar 28, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
1 blik karamel kondensmelk 3 eiers goed geklits 250 g botter of 80% bakkers margarine 500 g versiersuiker gesif 1 t vanielje geursel (variasie van geursels en kleursels kan ook gebruik word) 1 k droe vrugte op gekap 1 k neute van keuse op gekap (opsioneel) 250 g marie...
by boerekostwist | Mar 27, 2024 | Fyn Bak, Kinders, Lekkergoed
My ma het altyd as daar heuning geoes word, hierdie heerlike resep gemaak vir ons dogtertjies en maatjies op die plaas. Sy het ook soms heuning koek op gekap en laaste in geroer…die “kougom” deel was altyd heerlik. Min het ons geweet ma het op n manier vir on sook...
by boerekostwist | Mar 21, 2024 | Fyn Bak, Kinders, Koue Nageregte
Kindertyd lekkerte en so eenvoudig om te maak. Ongeag die feit of jy ‘n wafel maker het of nie…hierdie resep kan ook direk op ‘n warm plaat gemaak word en dun uit gesprei word en dan net so omgedraai word soos ‘n pannekoek en dadelik gevorm...