Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Kruisement slaaisous met ‘n Twist
Gepubliseer
Vars kruisement is een van daardie kruie wat enige gereg onmiddellik ophelder. Hierdie romerige kruisement-slaaisous is vars, geurvol en ongelooflik veelsydig. Dit pas perfek by groen slaaie, geroosterde…
Lede-resep
Sosaties (Erfenisdag) 2023
Gepubliseer
Min disse vertel die verhaal van Suid-Afrika se koskultuur so mooi soos 'n geurige sosatie wat stadig oor warm kole braai. Hierdie geliefde braaigereg, met sy geurige speserye,…
Lede-resep
Salsa’s
Gepubliseer
Wanneer ek aan salsa dink, dink ek dadelik aan kleur, vars geure en die warm, hartlike kos van Mexiko. Ek was bevoorreg om baie oor die egte Mexikaanse…
Lede-resep
Bakkers sjokolade VS Couverture
Gepubliseer
Sjokolade is een van die mees geliefde bestanddele in enige kombuis, maar dit is ook een van die mees misverstaande. Wat is die verskil tussen bakkerssjokolade en couverture?…
Lede-resep
Gegote versiersel: vloeibare ganache wat hard set in ‘n vorm
Gepubliseer
Daar is min dinge wat 'n koek so professioneel laat lyk soos 'n perfekte gladde ganache-afwerking. Met die regte tegniek, 'n eenvoudige asetaatstrook en 'n goed gebalanseerde ganache…
Lede-resep
Eiervrug Feite
Gepubliseer
Eiervrug is een van daardie nederige groentes wat dikwels misgekyk word, maar eintlik 'n ware skat in die kombuis is. Van geroosterde geregte en piekels tot poeiers, vegan…
Lede-resep
Glutenvrye brood
Gepubliseer
Daar is min dinge wat 'n mens se hart so warm maak soos die geur van varsgebakte brood. Toe my jongste dogtertjie met voedselallergieë en -intoleransies gediagnoseer is,…
Lede-resep
Gemarineerde Aartappel en biltong slaai
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer nog 'n aartappelslaai nie. Dit is 'n slaai wat met wagtyd al hoe beter word. Die warm baba-aartappels absorbeer die geurige heuning-, mosterd- en…
Lede-resep
Panna Cotta
Gepubliseer
Min nageregte straal soveel eenvoud en elegansie uit soos 'n perfekte Panna Cotta. Met sy fluweelsagte tekstuur en subtiele geur behoort hierdie Italiaanse klassieke letterlik op die tong…
Lede-resep
Pretzels (Bretzel) en Bagels
Gepubliseer
Daar is min brode wat so maklik uitgeken word soos die klassieke Bretzel. Met sy diep kastaiingbruin kors, kenmerkende glans en sagte, effens taai binnekant, is dit al…
Lede-resep
Biltong speserye
Gepubliseer
Die geur van vars geroosterde koljandersaad en foelie (mace) is vir my die ware begin van die jag- en slagseisoen. Nog lank voordat die eerste stuk biltong gehang…
Lede-resep
Chilli Con Carne
Gepubliseer
Min geregte bied soveel troos op 'n koue dag soos 'n stomende bak Chili con Carne. Hierdie klassieke gereg uit die Amerikas is wêreldwyd geliefd vir sy diep,…