Pietersielie en knoffel room

Hierdie tuisgemaakte knoffel-pietersielie-mayonnaise word binne minder as 'n minuut met 'n staafmenger voorberei. Vars krulblaar-pietersielie, sprietuie, knoffel, Dijon-mosterd en eiers vorm saam met olie 'n heerlike romerige emulsie wat perfek is as doopsous, smeersel, slaaisous of geurige begeleiding vir vleis, vis, pasta en aartappels. Voeg 'n bietjie room by vir 'n dunner slaaisous indien verkies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 350 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions