Gerookte Varknek rol met roerbraai rooikool

Hierdie stadig gaar varknekrol word met heuning, gerookte paprika, sojasous en appelsap of cider gegeur voordat dit ure lank oor sagte hitte gaargemaak word. Die sagte, sappige vleis word daarna gerafel en met sy eie geurige sous gemeng voordat dit saam met bottergeroosterde kool, uie en kondensmelk-mosterdsous op vars roosterkoek of broodjies bedien word. Die resep is ideaal vir kamp, onthaal of maklike gesinsmaaltye.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - 4-6 posies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions