Poached egg / Geposjeerde eier met Hollandaise sous
Hierdie gids wys drie beproefde metodes om die perfekte geposjeerde eier te maak: die klassieke asyn- en warrelmetode, 'n eenvoudige sifmetode vir netjiese resultate en 'n lepeltegniek wat ideaal is vir beginners. Met die regte voorbereiding kan geposjeerde eiers selfs vooraf gemaak en later vinnig verhit word sonder om kwaliteit in te boet.
Prep Tyd - 5 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - soveel as wat jy wil maak portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.