Wortelkoek beskuit

Hierdie geurige beskuit kombineer die klassieke smake van wortelkoek met die brosheid van tradisionele beskuit. Speculaas-speserye, treaclesuiker, Weet-Bix, pekanneute, gerasperde wortel en gedroogde piesang of ander gedroogde vrugte sorg vir 'n ryk tekstuur en diep geur. Die beskuit bak lig en bros en kan vooraf gevries word voordat dit gedroog word, wat dit ideaal maak vir grootmaatvoorbereiding.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 72 vingers portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions