Granadilla roomys
Hierdie verfrissende granadillaroomys word gemaak met vars granadillapulp, suiwer lemoensap en suiker wat saam tot 'n geurige stroop gekook word voordat dit stadig gevries word. Die geheim van die sagte tekstuur lê daarin om die yskristalle gereeld op te breek of 'n roomysmaker te gebruik totdat die mengsel die perfekte "slush puppy"-stadium bereik. Die resep is ideaal vir roomys, sorbet of vrugte-ysies op warm somersdae.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 24 lollies ongeveer portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.