Lede-resep
Turksvye konfyt
Gepubliseer
’n Sonryp turksvy-konfyt wat vinnig op die stoof bymekaar kom! Die sagte vrug kook gou sag en met ’n bietjie vars gemmer en suurlemoen kry jy ’n pragtige,…
Lede-resep
Driebone-slaai
Gepubliseer
’n Suid-Afrikaanse gunsteling met ’n heerlike soetsuur kinkel. Hierdie drieboneslaai kry ekstra geur van uie, knoffel en sesamsaad, maar is ook ’n wonderlike basis vir ’n volledige maaltyd…
Lede-resep
Pynappel roerbraai sous
Gepubliseer
Soet, pikant en ongelooflik veelsydig! Hierdie vinnige pynappel-rissiekonfyt is een van daardie resepte wat jy een keer maak en daarna altyd in jou koskas wil hê. Gebruik dit…
Lede-resep
Suurlemoen en Vinkel sout
Gepubliseer
Moenie suurlemoenskille weggooi nie – droog dit en bêre die sonskyn in ’n bottel! Gedroogde sitrusskil is ’n koskasjuweel wat jy vir maande kan hou en later in…
Lede-resep
Appelsous
Gepubliseer
Een flesie appelsous in die yskas is soos ’n ekstra paar hande in die kombuis! Hierdie vinnige sous is heerlik oor ontbytgraan, roomys, plaatkoekies, Franse roosterbrood, wafels en…
Lede-resep
Kruisement jellie
Gepubliseer
Mentjellie – daardie helder, geurige jellie wat ’n skaapboud sommer ekstra spesiaal maak. Maklik om te kook, mooi om te bottel en ’n wonderlike tuisgemaakte geskenk uit die…
Lede-resep
Limoncello
Gepubliseer
Warm somersdae vra vir ’n glas yskoue Limoncello! Hierdie klassieke Italiaanse suurlemoendrankie word gemaak deur die geurige olies uit suurlemoenskille stadig in vodka te trek en dit daarna…
Lede-resep
Bacon / Spek maak jou eie!
Gepubliseer
Daar is min dinge wat so lekker is soos die geur van tuisgemaakte spek wat stadig gebraai word. Van die pekel tot die rook en uiteindelik die eerste…
Lede-resep
Geroosterde pampoensade
Gepubliseer
Wat maak ’n mens met al daardie pampoensade wat gewoonlik sommer weggegooi word? Moenie dit weggooi nie! Pampoensade kan met ’n eenvoudige proses gewas, gekook, gerooster en gegeur…
Lede-resep
Rabarber en sitrus konfyt (rhubarb)
Gepubliseer
’n Heerlike, geurige konfyt waarin die pikante suurheid van rabarber, die warmte van vars en gekristalliseerde gemmer en die helder geur van sitrus perfek bymekaar kom. Skep dit…
Lede-resep
Suurlemoensap preservering
Gepubliseer
Suurlemoene is kosbaar, veral wanneer die bome oorlaai is met vrugte! Met hierdie metode kan jy jou eie vars suurlemoensap vir die hele seisoen bêre sonder om dit…
Lede-resep
Braaivleis sout
Gepubliseer
‘n Goeie in-vryf sout is een van daardie eenvoudige kombuisgeheime wat enige stuk vleis kan omskep in iets besonders. Hierdie mengsel is vinnig om aan te maak en…