My gunstelinge ♡ →

Herstel
901 resepte gevind · Nuutste eerste
Lewerkoekies Lede-resep
AfvalKook

Lewerkoekies

Gepubliseer

Hierdie outydse lewerkoekies is ’n kosbare plaasresep uit my kinderdae. Bees-, skaap- of wildslewer word met groente, brood en eiers gemeng en goudbruin gebraai vir ’n voedsame happie…

Lemon curd Lede-resep
PreserveerVulsels

Lemon curd

Gepubliseer

Hierdie gladde, glansende suurlemoensmeer kan in die mikrogolfoond of op die stoofplaat berei word. Dit is heerlik as koekvulsel, tertvulsel, nageregafronding of op varsgebakte brood en skons.

Varknek rol Lede-resep
KookVark

Varknek rol

Gepubliseer

Wit Gert se sappige varknekrol is ’n kosbare familieresep met karringmelk, appelkooskonfyt, pynappel, heuning en appelsider. Die vleis word gemarineer, opgerol en stadig oor die kole, aan ’n…