Krakerige Varkboud met heuning glanssous

Maak ’n geurige oondgebakte varkboud met bros vel en sappige vleis. Appelsap, knoffel, heuning, balsamiese asyn en mosterd vorm saam ’n besonderse soetsuur geurkombinasie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 8 porsies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions