Soppoeier: Maak jou eie!

Hierdie tuisgemaakte soppoeierbasis kombineer melkpoeier, meel, mielieblom, botter en aftreksel. Hou dit gereed in die yskas of vrieskas vir vinnige sop, geurige souse en gerieflike kosblikmaaltye.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 kg poeier portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions